 |
| |
Toepa-toepa towery
deur J. F. Spies
Illustrasies deur Piet Grobler
’n Digbundel vir kleuters uit die pen van wyle J.F. Spies, vader van die digter Lina Spies. Hierdie buitengewone toevoeging tot Afrikaanse kinderliteratuur se waarde word verhoog deur die bekende kunstenaar Piet Grobler se illustrasies – elke vers en illustrasie ’n kunswerk in eie reg.
Spies se liefdevolle inlewing in die kinderwęreld spreek van fyn aanvoeling vir die balans tussen erns, respek vir kinderkosbaarhede en humor.
Prys: 83.00 N$ inkl. VAT
Protea Boekhuis, Pretoria 2003
ISBN: 9781869190323
189 x 270 mm
44 bladsye, hardeband, met illustrasies
Gewig: 400 g
|
|
 |
|
 |
|
 |
| |
|
|
|
|
| |
PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187 |
|
|
|
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Kook en Gesondheid
Kinderboeke |