Home l Afrikaans Books l Geskiedenis l Plek van die Waterbuffel  
  Plek van die Waterbuffel
Ons 16 jaar in Angola

deur Roosevelt (E T) Meyer
AGTERGROND
In die jaar 1909 het twee Switserse immigrante van Pretoria, Ernst en Alfred Meyer, besluit om te gaan kyk wat anderkant die horison lê.
Die Meyer-broers het per trein na Kaapstad gereis en met twee uithalerryperde, twee splinternuwe Mausers, saal en toom, volop patrone, asook die minimum persoonlike besittings op ´n Portugese skip na Lobitobaai geklim.
Op ´n Sondag in Julie 1909 het hulle uiteindelik Lobitobaai se rooi dakke in die verte sien blink ...
Op dieselfde tydstip het ´n Engelse handels- en ontdekkingsreisiger, William James Bushnell Chapman, Lobitobaai met 12 waens en spanne osse genader om goedere wat bestem was vir die binneland, te gaan laai...
In hierdie werk ontvou die verhaal van die Meyers se 16 jaar lange verblyf in Angola. Die skrywer, Roosevelt (ET) Meyer (87), is die seun van Alfred Meyer en kleinseun van William Chapman.
Prys: 100.00 N$ inkl. VAT
Selfpublikasie, Windhoek 2008
ISBN 9789994568697
89 bladsye, sagteband
208 x 295 mm
Gewig: 200 g
 
 
         
  PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187
 
 
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Kook en Gesondheid
Kinderboeke
© Demasius Publications cc l Disclaimer l Contact us