 |
| |
Mevrou Skaap, die piekniek en die koek
deur Thé Tjong-Khing
Meneer en mevrou Hond is trots op hulle twee pragtige koeke. Saam met hulle dierevriende wil hulle ’n lekker piekniek gaan hou. Maar dan gebeur daar iets onverwags... ’n Pragtige kyk-en-soekboek deur Thé Tjong-Khing wat kinders (en hul ouers!) ure se vermaak sal verskaf. Hierdie boek is in dieselfde tradisie as die gewilde Where’s Wally.
OOR DIE OUTEUR
Thé Tjong-Khing is in 1933 in Purworedjo, Indonesië gebore. Ná sy skoolopleiding en drie jaar se studie aan die Seni Rupa Kunsakademie in Bandung, gaan hy in 1956 na Nederland om verder te studeer. Hy word egter gou by Toonder Studios aangestel waar hy as strokiesprentkunstenaar werksaam is. Sedert 1971 werk hy voltyds as vryskutkunstenaar van oorwegend kinderboeke.
LESERSPROFIEL
Teikenlesers: 3-8-jaar
Prys: 100.00 N$ inkl. VAT
Protea Boekhuis, Pretoria 2009
ISBN: 9781869192853
285 x 245 mm
32 bladsye, hardeband
Gewig: 500 g
|
|
 |
|
 |
|
 |
| |
|
|
|
|
| |
PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187 |
|
|
|
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Kook en Gesondheid
Kinderboeke |