Home l Afrikaans Books l Kook en Gesondheid  
  Kos uit die veldkombuis
deur Betsie Rood
Hierdie publikasie bestaan uit ’n omvattende versameling kleur fotos, beskrywings en resepte met bestandeel plante wat eetbaar is en/of eetbare vrugte dra en inheems in Suid-Afrika voorkom. Resepte vir wildepruimjellie en kalbas-visbredie sal dalk jou mond laat water...
Meer inligting
 
 
  Uit die Veldapteek
deur Betsie Rood
Hierdie publikasie bestaan uit ’n omvattende versameling veldgeneesmiddels wat in Suid-Afrika voorkom. Vir elke plantspesie verskaf Betsie Rood die botaniese naam, volksname, beskrywing van die plant, sowel as verskeie rate vir die gebruik daarvan.
Meer inligting
 
 
         
  PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187
 
 
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Kook en Gesondheid
Kinderboeke
© Demasius Publications cc l Disclaimer l Contact us