 |
| |
Op soek na Witbooi
deur Piet van Rooyen
Die Namibiese weerstandsvegter, kaptein Hendrik Witbooi, se graf is tot vandag toe nooit gekry nie. In die laaste skermutseling met die Duitse troepe is hy in die bobeen gewond en het op vlug doodgebloei.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Gee my ´n man!
deur Hannes Kloppers
Veldwagter Joep le Riche en die Kalahari-gemsbokpark was baie jare lank sinoniem. Kort ná hierdie gebied as wildtuin geproklameer is, word dit Joep en die park se eerste bruin veldwagter, Gert Mouton, se taak om die ongenaakbare dog pragtige droë streek te tem.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Voetspore in die Kalahari
deur Willem D. Kotzé
Voetspore in die Kalahari is ´n ware Afrika-verhaal, gewortel in die harde werklikheid van die Kalahari: weergaloos mooi maar ook meedoënloos wreed.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Afrikaners in Angola: 1928–1975
deur Nicol Stassen
AGTERGROND
Stassen wy o.a. ’n volle hoofstuk aan die aangrypende verhaal van die Dorslandtrekkers en hulle lotgevalle. Tydens hierdie Angola-Boere se verblyf in Angola was daar van boerdery min sprake en probleme was velerlei: ’n problematiese verhouding met die Portugese owerheid...
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Die eensame graf by Mombolo
deur George Diederik van der Smit
Die lewensverhaal van Pieter van der Smit, sy vrou Martha en hulle kinders is nie bedoel om vinnig te lees en gou te vergeet nie. Dit is ‘n verhaal van merkwaardige mense in moeilike omstandighede; ‘n verhaal oor die voortdurende stryd om oorlewing.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Môrewind oor die Karasberge
deur E.L.P. Stals
AGTERGROND
Kontreigeskiedenis het so gewild geword dat die lesers daarvan lank nie meer beperk is tot inwoners van die gebied waaroor dit handel nie. Namas, Oorlams, Basters, Boere, sendelinge, handelaars, Duitse boere en koloniale amptenare het van die 1700’s af tot aan die begin van...
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Veldsmanne
deur J. von Moltke
Die Angola-Boere was afstammelinge van die Dorslandtrekkers wat vir sewe jaar deur woeste en onbekende lande moes swerf voordat hulle die "beloofde land" bereik het. In Angola was hulle enigste bronne van bestaan, behalwe boerdery, jag en transportry - en af en toe 'n kansie om as vrywilligers op een of ander ekspedisie teen...
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Jagkonings
deur J. von Moltke
Die grootstes onder die grotes. Konings van die jagveld. Rusteloos van geaardheid en altyd met ´n drang na die wildernis van Portugees-Wes-Afrika en Suidwes-Afrika.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Plek van die Waterbuffel
Ons 16 jaar in Angola
deur Roosevelt (E T) Meyer
AGTERGROND
In die jaar 1909 het twee Switserse immigrante van Pretoria, Ernst en Alfred Meyer, besluit om te gaan kyk wat anderkant die horison lê.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Wilhelmina: Kampkind op Java
deur Mariël le Roux
Wilhelmina: Kampkind op Java, is die merkwaardige ware verhaal van Will van Halewijn, haar moeder en twee jonger sussies tydens en net na die Tweede Wêreldoorlog. Weens die resessie in Nederland word Will se vader gedwing om as skeepsbouer in Roemenië te gaan werk.
Meer inligting |
|
|
|
 |
|
 |
| |
|
|
|
|
| |
PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187 |
|
|
|
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Boerdery
Kook en Gesondheid
Kinderboeke |