 |
| |
Jagters van die woestynland
deur P. J. Schoeman
AGTERGROND
Twihi, “kind van die winde” is oud genoeg om ’n man te kry. Haar pa Xameb wil haar spore vir die jagters van die woestynland gaan wys. Want by die Boesmans “sien jy ’n vrou mooiste aan haar spore”.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Die agterhuis
deur Anne Frank
AGTERGROND
Die agterhuis, oftewel die dagboek van Anne Frank, is een van die mees gelese boeke in die węreld. Hierin vertel die tienderjarige Anne die aangrypende verhaal van die Joodse gesin Frank se lotgevalle toe hulle tydens die Tweede Węreldoorlog in Amsterdam...
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Die wit Boesman
deur Peter Stark
Peter Stark skryf onderhoudend oor sy belewenisse in die destydse Duits-Suidwes-Afrika. Eers as plaasbestuurder en leeuvanger van formaat (wat Natuurbewaring by Etosha grys hare gegee het) en later self as natuurbewaarder...
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Vlerke vir my houteend
Kobus Lombard
AGTERGROND
Die Namibiese digter Kobus Lombard sluit met sy derde bundel aan by temas in sy vorige twee bundels. Hy skryf in eenvoudige taal en helder beelde oor die skeppingsproses waar die digter soms op loop geneem word deur woorde...
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Versamelde Boesmanstories
Saamgestel deur G. R. von Wielligh
AGTERGROND
Die reënboog maak reën, Waterslang met die blink steen op sy kop sorg vir fonteinwater en die dood het deur ‘n haas in die węreld gekom. Hottentotsgot verander hom natuurlik in vele gedaantes. En wie is die slimste, die grootste en die sterkste: Leeu, Jakkals of Wolf?
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Tussen Krokodille en Kavangovroue
Vertellings uit die ou Suidwes
deur E. T. Meyer
Die skrywer van hierdie bundeltjie humor is tans 87 jaar oud. Hy woon sedert 1928, toe hy as sewejarige seuntjie saam met sy ouers uit Angola na Suidwes verhuis het, in die land.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Louis, die Laeveld-leeu en die Skobbejakke
deur Wim Bosman
AGTERGROND
Louis, die Laeveld-leeu en die Skobbejakke is al ou geliefdes vir lesers van onder andere die Burger, Beeld, Landbouweekblad en Volksblad. Louis is ’n tere siel met ’n waardering vir die fynere dinge in die lewe, waaronder rou vleis glad nie tel nie, syns insien.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Twee vir 'n stuiwer
deur W. A. Hickey
W. A. Hickey skep in Twee vir ´n stuiwer sulke eg menslike karakters dat die leser hom dikwels daaraan moet herinner dat ons hier eintlik met die geveerde volkie te make het. Daar is die onvergeetlike Kuif Kwaster wat die onwillige Vya oorreed het om vyf eiers te lę.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
’n Swerwer op die sonpad
deur W.A. de Klerk
W.A de Klerk was een van die voortreflikste literęre joernaliste in Afrikaans. In ’n Swerwer op die sonpad vertel hy twee verhale gelyktydig: sy reis deur Angola tydens die herdenking van die Dorslandtrek én die geskiedenis van daardie epiese tog.
Meer inligting |
|
|
|
 |
|
 |
| |
|
|
|
|
| |
PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187 |
|
|
|
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Boerdery
Kook en Gesondheid
Kinderboeke |