Home l Afrikaans Books l Fiksie  
Previous l Page: 1 2 3 l Next
  Kryt en Kordaat
deur Pieter Greeff
Kryt en Kordaat is die verhaal van ’n Afrikaanse seun en ’n Boesmanseun in die 1930’s. Kryt is vir agt jaar alleenkind op hul plaas Halt in die Kalahari.
Meer inligting
 
 
  Fanie se vuurdoop
deur P.J. Schoeman
Die karakter Fanie het reeds in Fanie se veldskooldae en Fanie word grootwildjagter in almal se harte gekruip. In hierdie boek, die derde in die Fanie-trilogie, neem die outeur die leser op nog ’n boeiende avontuur.
Meer inligting
 
 
  Drie jong jagters
deur P.J. Schoeman
AGTERGROND
Vir Fanie, Japie en Piet “is daar twee groot ideale in die lewe: om saam met hul pa Bosveld toe te gaan en om eendag saam met hom oorlog toe te gaan”.
Meer inligting
 
 
  Op die groot spore
deur P.J. Schoeman
’n Ervare jagter word toegelaat om ’n geheime jagekspedisie van die Zoeloekoning te vergesel op ’n groot soektog na die kragtige bestanddele vir die inkatha yezwe (koninklike medisyne). Die ekspedisie beweeg deur ’n deel van Zoeloeland wat nog ongerep en vol gevare is.
Meer inligting
 
 
  Fanie word grootwildjagter
deur P.J. Schoeman
Hierdie boek is die tweede in die gewilde Fanie-trilogie en volg op Fanie se veldskooldae. Fanie is nou ’n bietjie ouer en sy pa reken dis tyd om hom alleen saam met die Zoeloes op ’n jagtog te stuur.
Meer inligting
 
 
  Die swerwerjagter
deur P. J. Schoeman
“In die lewe vind ons hier en daar die gebore swerwers, persone vir wie ’n huis net ’n plek is om nou en dan in te rus. Dan is dit weer die vertes wat roep, die onbekende wat lok. Die moeder of beminde pleit vergeefs, want die man met ’n swerwersiel kan homself nie help nie. Wanneer die stem roep, moet hy gaan...”
Meer inligting
 
 
  Jagters van die woestynland
deur P. J. Schoeman
AGTERGROND
Twihi, “kind van die winde” is oud genoeg om ’n man te kry. Haar pa Xameb wil haar spore vir die jagters van die woestynland gaan wys. Want by die Boesmans “sien jy ’n vrou mooiste aan haar spore”.
Meer inligting
 
 
  Die agterhuis
deur Anne Frank
AGTERGROND
Die agterhuis, oftewel die dagboek van Anne Frank, is een van die mees gelese boeke in die węreld. Hierin vertel die tienderjarige Anne die aangrypende verhaal van die Joodse gesin Frank se lotgevalle toe hulle tydens die Tweede Węreldoorlog in Amsterdam...
Meer inligting
 
 
  Die wit Boesman
deur Peter Stark
Peter Stark skryf onderhoudend oor sy belewenisse in die destydse Duits-Suidwes-Afrika. Eers as plaasbestuurder en leeuvanger van formaat (wat Natuurbewaring by Etosha grys hare gegee het) en later self as natuurbewaarder...
Meer inligting
 
 
  Vlerke vir my houteend
Kobus Lombard
AGTERGROND
Die Namibiese digter Kobus Lombard sluit met sy derde bundel aan by temas in sy vorige twee bundels. Hy skryf in eenvoudige taal en helder beelde oor die skeppingsproses waar die digter soms op loop geneem word deur woorde...
Meer inligting
 
 
         
  PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187
 
 
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Kook en Gesondheid
Kinderboeke
© Demasius Publications cc l Disclaimer l Contact us