 Previous l Page: 1 2 l Next
 |
| |
Siektes en parasiete by skape en bokke in Suid-Afrika
deur Pamela
Die boek gee n oorsig oor die bestuur, voeding en mees algemene siektes by herkouers, asook plantvergiftigings en parasiete van die vee. Entings- en doserinsprogramme word gegee asook die chemikalieë, metodes en aanwending en weerstandsbestuur vir eksterne parasiete.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Dieresiektes in Suid-Afrika - Katte en Honde
deur Pamela Oberem
Hierdie geïllustreerde gids is spesifiek gerig op die eienaar van honde en katte in Suid-Afrika en dek al die siektes, parasiete en vergiftigings wat by hierdie diere voorkom, met die klem op hoe om dié toestande te voorkom.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
īn Gids tot Dieresiektes in Suid-Afrika: Perde, Donkies en Muile
deur Pamela Oberem
Hierdie geillustreerde gids is spesifiek gerig op die eienaar van perde, donkies en muile in Suid-Afrika en dek al die siektes, parasiete en plant vergiftigings wat by hierdie diere voorkom, met die klem op hoe om die toestande te voorkom
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Vra die Veearts
Wat beesboere moet weet (1)
saamgestel deur dr. Faffa Malan
Boere stel gereeld vrae oor dieregesondheid, maar het nie altyd die nodige handboeke oor veesiektes nie. Hierdie boek het n interessante aanloop gehad.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Diereproduksie vanaf Aangeplante Weidings in die Sentrale Somersaaigebied - īn Praktiese Handleiding vir Droëland en Besproeiing
Die publikasie hanteer die top 5 gewasse vir droëland en 5 gewasse vir besproeiing. Die voorbereiding en bestuur word op praktiese wyse gehanteer. Diereproduksie vir vleisbeeste en skape word ook gehanteer. Hooiopbrengste is ook goed uiteengesit.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Vleisbees-produksie
Bestuur, Voeding, Gesondheid, Teling
Met die boek het ons gepoog om jou as leser se verwysing - as īn voornemende boer of dan reeds bestaande boer te bedien, nie net met īn gesonde vleisprodusente woordeskat nie, maar ook om jou īn verwysing van die groot prentjie te gee.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Vleisbok-produksie
Bestuur, Voeding, Gesondheid, Teling
Die boek sal jou help om kritiese vrae te vra en om die woordeskat daarvoor op te bou. Moontlik is jy dalk īn ou hand en kan dit jou tog opnuut īn paar beginsels laat kontroleer. Die boek gaan jou ook help om jou verwysing te verbeter.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Skaap-produksie
Bestuur, Voeding, Gesondheid, Teling
Met die boek het ons gepoog om jou as leser se verwysing - as īn voornemende boer of dan reeds bestaande boer te bedien, nie net met īn gesonde vleisprodusente woordeskat nie, maar ook om jou īn verwysing van die groot prentjie te gee.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Hoender-produksie
Bestuur, Voeding, Gesondheid, Teling
Die doel van hierdie handleiding is om die boer wat al īn geruime tyd met braaikuikens boer sowel as die beginner te adviseer ten opsigte van die aspekte wat eie is aan die plaaslike omstandighede.
Meer inligting |
|
|
|
 |
 |
| |
Melkbees-produksie
Bestuur, Voeding, Gesondheid, Teling
Met die boek het ons gepoog om jou as leser se verwysing - as īn voornemende boer of dan reeds bestaande boer te bedien, help om die rieme behoorlik vas te vat. Dit is belangrik om die groot prentjie van die bedryf te verstaan.
Meer inligting |
|
|
|
 |
|
 |
| |
|
|
|
|
| |
PDF Order Form
To place an order for a wanted item, please download oder form here and fax to:
+ 264 61 226 187 |
|
|
|
Other categories for Afrikaans Books:
Fiksie
Niefiksie
Geskiedenis
Boerdery
Kook en Gesondheid
Kinderboeke |